Successfully reported
+16

Hope Lodge

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Harewood Drive, Nahoon Mouth, East London, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hope Lodge is 300 m vanaf die Nahoonrivier en strand in Oos-Londen geleë, en bied gerieflike verblyf in 3 gaste-suites verbonde aan die hoofhuis.

Daar is 2 suites op die boonste verdieping en 1 suite op die onderste verdieping. Elke suite het slaapplek vir 2 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke suite is toegerus met gratis WiFi en 'n TV met Netflix, albei suites op die boonste verdieping het lugversorging. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die ligging is ideaal vir avontuurlustiges, met roetes en strandwandelings naby. Gaste is welkom om van die kajakke gebruik te maak en die Nahoonrivier te roei, wat ook ideaal is vir visvang. 'n Entjie verder in die pad van die eiendom af is die Beach Break Café wat ontbyt, middagete en koffie bedien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Michael H
Saam met lewensmaat
5.0
Magical! We had a wonderful stay with a wonderful host!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Dirk V
Besigheidsreis
5.0
Peaceful and rested. Very tidy and lovely apartment equipped with everything you need. A good bed and nice bathroom. Daryl is a great h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Jacqueline D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Plekkie is awesome en netjies. Ekstra moeite is gedoen om ons welkom te laat voel. Gehou van die ekstra koffie en melk wat tot ons beskikki...
Sien meer
Aug 2024
Karin B
5.0
Heerlik. Ons het baie lekker gebly. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.
Jul 2024
Regina L
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrye ontvangs. Netjiese opset. Veilige parkering. Perfek! Gasvrye ontvangs. Netjiese opset. Veilige parkering. Perfek! Baie dankie - ons het heerli...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Daryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 31 Harewood Drive, Nahoon Mouth, East London, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hope Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Harewood Drive, Nahoon Mouth, East London, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8089544a89282ef7897b2ea7b9cce677811dbd2f73df44a4494c2fea27311dfe7b21e62968a59d61489618285f12f988fb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 31 Harewood Drive Nahoon Mouth 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.986021388398 27.943741470748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang