Successfully reported

Hopetown Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 248 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Ben B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfek vir 'n aand of twee. Die kamer is baie netjies en skoon en alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Comfortable. Felt right at home. Comfortable with everything you need. Very friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolores R
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Otherwise a perfect spot to overnight. We were extremely happy with the accommodation and the very friendly service but would just like to mention 2 things that need attention in the unit number 1. The shower door is faulty and the kettle did not work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie mooi en netjies. Alles wat mens benodig. Dit was 'n heerlike verblyf na 'n lang dag op die pad. Die blyplek was skoon en netjies. Dit is gerieflik naby die pad geleë en daar is veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie netjies en skoon. Danielle is 'n ongelooflike professionele gasvrou. Alles is netjies en skoon. Sal die plek vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna Magdalena M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Perfekte oornag verblyf. Oornag verblyf terug Gauteng toe. Was 'n heerlike skoon rusplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netjies, warm beddens, goeie diens. Baie aangename verblyf. Het vir ons name gestuur van restaurante asook spyskaart, wat baie gehelp het na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jopie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Goeie oornagplek wat baie bekostigbaar is. Fasiliteite uitstekend! Hierdie was een van ons lekkerste oornagplekke waar ons oorgeslaap het. Baie dankie vir alles. Uitstekende fasiliteite wat alles gewerk het. Beveiliging is baie goed en gee gemoedsrus. Sal enige tyd weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik en gerieflik. Eenheid is baie skoon en netjies. Vriendelike ontvangs! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik en goeie nagrus geniet. Baie vriendelik ontvang, verblyf gerieflik en netjies, met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Danielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 248

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Steyn Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxMTA5OTlkLWU5MzAtNGMxYi04MDBmLWNlODIwNmJmN2VlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 248 5 1 5 2 Steyn Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.622694444444 24.089361111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang