Hopetown Accommodation
Beskrywing
Die kleiner kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Bykomende geriewe in die kothuis sluit in 'n TV met DStv, lugversorging, 'n mikrogolfoond en 'n klein kombuisie wat ontwerp is vir verhitting en eet met 'n mikrogolfoond, aangesien daar geen wasbak vir skottelgoedwas is nie. Op versoek is 'n slaapbank geskik vir 'n kind beskikbaar. Die kothuis bied 'n knus, selfsorgverblyf met alle noodsaaklike geriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Maaltye is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit is 'n losstaande semi-selfsorgkothuis wat perfek geleë is vir 'n paartjie of 1 persoon. Dit het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas, mikrogolfoond, induksiestoofplaat en al die kombuisware om 'n heerlike ete voor te berei. Lugversorging met verwarmer-funksie. Badkamer met 'n stort. Gehalte wit katoenlinne, handdoeke en benodighede word voorsien. Braaigeriewe in die binnehof met veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Maaltye is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kothuis 5 het 'n dubbelbed, 'n slaapbank vir 'n kind, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV en 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe in, aangesien daar geen wasbak is om skottelgoed te was nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Maaltye is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek vir tot en met 2 gaste. Dit het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n luukse en suite-badkamer met 'n instapstort. Die eenheid het ook 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, wasbak, en al die nodige kookgerei. Daar is 'n braai-area buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Maaltye is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 volwassenes. Slaapkamer 1 en 2 het elk 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Verder is daar lugversorging, 'n sitkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n klein kombuisie met verhit-en-eetgeriewe in. Daar is nie 'n wasbak waar gaste kan skottelgoed was nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Maaltye is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel het 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit 'n badkamer met 'n stort en bad, 'n kombuis met yskas, vrieskas en mikrogolf, lugversorging en WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Maaltye is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Steyn Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang