Successfully reported
+12

Hopetown Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Skool Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Vanaf R870 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hopetown Guesthouse is in Hopetown net langs die N12 geleë. Hopetown Guesthouse bied knus, bekostigbare verblyf. Die gastehuis is 'n familie-onderneming wat in 2000 gestig is. Ons bied 9 ruim en suite-kamers en 1 selfsorgwoonstel wat elkeen met hul eie unieke tema spog.

Alle kamers het sekere DSTV-kanale, lugversorging, yskassie en mikrogolfoond asook tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgemaakte beskuit; 'n werkstasie vir die maatskappye en gratis wi-fi waartoe almal toegang het. Ons het 'n pragtige binnehof, braai-area en rookarea.

Gratis veilige parkeerplek is beskikbaar, ons is troeteldiervriendelik op versoek en ons geriewe is netjies, gerieflik en rustig.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 226 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Bertus P
5.0
Very friendly staff. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Hermanus V
Saam met vriende
5.0
Regte plek om reis terug te onderbreek. Gerieflik en gemaklik.
Sep 2025
Manie E
5.0
Baie netjies. Ja, veilig en gerieflik. Sal beslis weer daar bly.
Aug 2025
Marie V
Saam met lewensmaat
5.0
Hopetown is 'n bitter klein dorpie, ideaal vir oornagstop. Die blyplek is netjies en ons is gasvry ontvang.
Aug 2025
Colleen N
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect stop over! The accommodation was value for money, very neat and clean and a perfect place for a stop over. The host was also su...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Edith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 226

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1 Skool Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hopetown Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 870
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 870
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Skool Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0ZTU0ZTQ4LWY3YjUtNGExZC05MDI2LTVkNjUwNDU0Y2IzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 2 mense 226 5 1 5 1 Skool Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 09:00 -29.625893579976 24.084629579083
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang