Successfully reported

Hopton House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Elzabe B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heavenly! Wonderlike huis. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isstel B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Warm tuiste vir onvergeetlike oomblikke. Hierdie huisie het vinnig verander na 'n warm welkom tuiste met uitsig oor die berge wat die gevoel van oop ruimte en vryheid bied. Keuses van heerlike kuierhoekies by die vuurput of op die stoep of voor die kaggel het gesorg vir 'n vriendelike geselskap atmosfeer. Die huis is ver genoeg van die dorp se bedrywighede om die stilte van die bos te ervaar en geniet, maar tog naby genoeg om 'n vars stappie te neem dorp toe om elke winkeltjie te besoek. Hopton House bied ook die gerieflike elektriese toestelle om verblyf met min moeite te geniet. Elke kamer is ruim en gerieflik om gemaklik nes te skrop. Beslis 'n heerlike kuierplekkie vir 'n groepie vriende wat net mekaar se geselskap kan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Fantastiese naweek gewees in Clarens saam met hartsvriende. Pragtige huis, goed geleë en beskik oor alle geriewe behalwe WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Perfek! Stunning, stunning plek! Dit is baie mooi en het alles wat jy nodig het. Sal definitief weer soontoe gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Voortreflike blyplek! Ons was 'n groep van 8 vriendinne wat die naweek in Hopton House gebly het. Ons het heerlik gekuier in die huis. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Die huis is smaakvol gemubileer en so netjies. Ons sal beslis weer daar wil bly. Die diens van die eienaar, die skoonmaakdienste en die plekkie waar jy die sleutel optel, is puik. Baie dankie vir 'n fantastiese ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Pragtige ligging in rustige deel van Clarens. Ideale verblyf vir gesin. Baie geniet, heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Lieflike huis, baie rustige omgewing. Ons het die staproetes baie geniet. Ons het baie lekker gebly. Die huis is pragtig en volledig toegerus. Uitstekende uitsig en ligging. Sal Hopton House aanbeveel. Net jammer daar is nie WiFi of iets om na te kyk op TV nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Darrell J
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Lovely clean accommodation. Perfect for a large group of friends. The place was really nicely located up against a sandstone hill close to the town. The place was clean with new linen and towels. Lovely braai area and large garden. Hopton had garage parking so our stuff could be safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vicky C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Gerieflik, netjies en pragtige uitsig. Heerlik gekuier saam familie met klein kinders, huis was skoon en netjies. Heerlike kaggel vir die koue aande en pragtige uitsig. Sal definitief weer in Hopton House bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Maaike P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Ons het so 'n spesiale kuier met ons kinders en kleinkinders in Hopton House gehad. Lekker gebly, so 'n spesiale kindervriendelike, goed toegeruste familiehuis, beste ligging en grootste tuin!

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 925
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 925
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 925
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 728 Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAid1p5Bz5VfVzm3Gun3l3PrXTlEQFcPBS3Vy5D1UpDQNUpqVCyz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 925 per nag (plek vir 8) 47 5 1 5 728 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.515671445377 28.413600872353
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang