Successfully reported

Hornbill Private Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Yolandi K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Lekker gerus. Heerlik, rustig, alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjaart O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Family weekend with small kids. Stay was amazing. Thumbs up for the lodge, small things like a complimentary bottle of wine, braai wood and ice were such a plus point.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Hornbill provided a peaceful and restful holiday for all of us. Access to the Lodge on arrival was trouble-free and we were impressed with the interior fittings. The surrounding gardens were well kept and enjoyed by us all, especially our two young grandchildren on their first visit to the bushveld. We were totally isolated and appreciated the peace and quiet. A daily game drive provided by the Lodge was a wonderful experience and our driver, Gift, was punctual, friendly, a very good driver and found an impressive list of game. The cleaner was friendly and polite and kept the Lodge in excellent order.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantasties, sal defnitief weer gaan. Baie gemaklik met goeie geriewe, alles wat 'n mens nodig het. Plek was netjies en skoon. Ons was 6 volwasse met 3 kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Uitstekend! Uitstekende waarde vir geld. Baie goeie klientediens ontvang. Onverwagse komplimentêre wildsrit gery en die gids was puik. Seker die beste ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quilene C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Absolutely amazing! It was absolutely amazing! Great service! And got enough wood and ice for our stay included.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig, stil, vreedsaam, veilig, mooi. Geen klagtes of probleme, alles was reg en op sy plek. Mense was vriendelik en hulpvaardig, alles was skoon en reg, insluitend die swembad. Net loadshedding kan 'n probleem word in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paulina
Hornbill Private Lodge
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit baie en dit is altyd 'n voorreg om gaste soos julle te kan ontvang.

Grant V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Great family holiday. We had a fantastic family break at Hornbill. The game drives with Gift were great, and Anna made sure the house was well looked after while we were away. The cherry on the top was the elephant visiting the house one evening while we were braaiing. Having quick access to the caravan park with its shop, swimming pools, and restaurant was also a treat. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Ons het heerlik gerus en bederf gevoel. Kan nie wag vir die volgende keer. Dit was ons vyfde besoek aan Mabalingwe en die verblyf en oorhoofse ervaring saam die mense was onvergelykbaar. Die netheid van die Lodge groet jou al by die hek voordat jy inry. Die atmosfeer wat geskep word soos jy die huis betree, laat jou voel of die berg op jou skouers net daar afval met 'n onbeskryflike rustigheid wat oor jou kom. Die moeite en voorbereiding was duidelik sigbaar, so ook elke opvolgende dag. Die personeel was vriendelik, stiptelik en baie bevoeg. Die wildsritte was die hoogtepunt! In 3 wildsritte sien ons onder andere elke keer die olifante (vir ons die eerste), op 'n enkele rit tel ons 14 verskillende diersoorte! Elke rit het vir seker nie teleurgestel nie. Die kennis van die gidse was merkwaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie H
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Lekker gebly, rustig en stil. Gerieflik en gemaklik, lekker verblyf in die natuur.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paulina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe 424, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0148, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06012f76f4721d3177650d231916436c556e7c79f90df67f0ccf55e151fa03ce3a3d8df9f00352436a743b1a6bd1b446398e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 8) 65 5 1 5 Mabalingwe 424 Mabalingwe Nature Reserve 0148 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.848004443551 28.046993896166
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang