Hornbill Helipad
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124a Hornbill Avenue, Rooihuiskraal, 0157, Gauteng
- Vanaf R875 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hornbill Helipad is in Rooihuiskraal, 'n rustige woonbuurt aan die buitewyke van Centurion, geleë. Dié gastehuis bied selfsorgverblyf wat gerieflik geleë is net 1,4 km vanaf Oriental City Centurion en 7,8 km vanaf Irene Link Winkelsentrum.
Gaste by die gastehuis kan kies uit 2 pragtig ingerigte eenhede, elk met sy eie privaat ingang. Die eenhede is ingerig met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en goed toegeruste kombuisies.
Die welige tuine rondom die gastehuis bied 'n ideale omgewing vir ontspanning. Gaste kan ook die gemeenskaplike swembad en braai-areas geniet.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste. Bishop Bird Park is ongeveer 3,6 km weg, terwyl Groenkloof Natuurreservaat 14,9 km vanaf die gastehuis geleë is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 124a Hornbill Avenue, Rooihuiskraal, 0157, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124a Hornbill Avenue, Rooihuiskraal, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang