Hornbill's Nest
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 563 Heron Loop, Chintsa, 5275, Oos-Kaap
- Vanaf R820 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hornbill's Nest bied selfsorgverblyf in Chintsa, in die Oos-Kaap en is ideaal vir gaste wat die Wildekus wil verken.
Dié akkommodasie bied gaste die keuse van óf 'n Shhyshark-kamer óf Luna-kamer wat albei ingerig is met 'n dubbelbed sowel as die hoofhuis.
Albei kamers het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort, asook 'n wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n induksiestoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n TV met gratis WiFi in. Dié kamer het 'n patio met 'n tafel en stoele en braaigeriewe.
Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea met 'n goed toegeruste kombuis, asook 'n kroegarea en braai-area.
Die ligging van hierdie verblyf is naby die strand, plaaslike restaurante en bergfietsroetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Manda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 563 Heron Loop, Chintsa, 5275, Oos-Kaap
- Gaste dink Hornbill's Nest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 563 Heron Loop, Chintsa, 5275, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang