Successfully reported
+77

Horseshoe Inn

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 112 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Memorial Road (N12), Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Horseshoe Inn is stapafstand vanaf die nuutgeboude Diamond Pavilion Mall en sowat 10 minute vanaf Kimberley Big Hole geleë. Daar is gereelde konferensies en geleenthede by Horseshoe Inn en gaste kan op sekere tye deur die parkeerplek en geraasvlakke geraak word.

Die instansie kan tot 168 gaste akkommodeer. Die 56 kamers en 2 ruim woonstelle is ontwerp met maksimum gerief in gedagte. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, en suite-badkamers met storte en 'n TV met DStv in.

WiFi is slegs in die restaurant en ontvangsarea beskikbaar.

Ons bied veilige onderdakparkeerplek en lughawe-vervoer. Ons tradisionele ontbyte en a la carte middagete en aandete spyskaarte is 'n vaste gunsteling. Ons is welbekend vir ons eersteklas kroegmiddagetes en dameskroeg. Gaste kan die swembad geniet of ontspan en skemerkelkies geniet of 'n braai by die lapa geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 169

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Memorial Road (N12), Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Horseshoe Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 112 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Memorial Road (N12), Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d5403c08385a7b43ba9abbb071a80c668a992ff20a78a58061cc05277be5c3a25cf8c99fe4c7b71e11af5d7da5e6917840a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 133 5 1 4 Memorial Road (N12) Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.766417682306 24.755531251431
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang