Horseshoe Inn
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 112 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Memorial Road (N12), Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kimberley se Horseshoe Inn is stapafstand van die nuwe Diamond Pavilion Mall en sowat 10 minute van Kimberley se Groot Gat geleë. Daar is gereelde konferensies en funksies by Horseshoe Inn en dit kan gaste se parkeerplek en die geraasvlak affekteer.
Die instansie bied slaapplek vir tot 168 gaste. Daar is 56 kamers en 2 ruim woonstelle, elkeen ontwerp om jou uiterste gerief te verseker. Elkeen van die kamers beskik oor geriewe soos lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n TV met DStv.
WiFi is slegs in die restaurant en ontvangsarea beskikbaar.
Daar is veilige onderdakparkeerplek en lughawe-pendeldienste beskikbaar. Ons tradisionele ontbyt en a la carte-spyskaart vir middag- en aandete is 'n wenner onder ons gaste. Ons heerlike kroegetes en dameskroeg is ook alombekend. Gaste kan heerlike langs die swembad met 'n mengeldrankie in die hand ontspan of by die lapa braai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 169
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Memorial Road (N12), Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Horseshoe Inn het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 112 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Memorial Road (N12), Kimberley, 8301, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang