Hotel 164
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 164 Schroder Street, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hotel 164 is 'n moderne hotel op die oewer van die Oranjerivier in Middelpos, Upington. Hierdie verblyf is naby 'n hoofpad wat die dorp met Namibië en buurmyndorpe verbind. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.
Dié hotel het 10 kamers. Die Executive Koninginkamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met storte. Daar is 'n suite wat vir rolstoelvriendelik is. Hierdie suite het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort met relings, 'n oprit en oorgenoeg ruimte om rond te beweeg.
Al die kamers het lugversorging, slim-TV's, 'n yskassie, werkstasie en gratis WiFi. Daar is ook konferesiegeriewe vir 70 mense met tegnologie vir aanbiedinge.
Gaste kan soggens ontbyt geniet, kos by die hotel se kombuis bestel of in die swembad afkoel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hotel164 Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 164 Schroder Street, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Hotel 164 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 164 Schroder Street, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang