Hotel 224 and Serviced Apartments
- Kapasiteit: 546 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: C/O Francis Baard and Leyds Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Hotel 224 and Serviced Apartments is 'n vars lug in die Pretoria akkommodasie landskap en sal elke verwagting oortref. Die gastekamers en woonstelle is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. 
Die akkommodasie wat aangebied word, bestaan uit Standaard Dubbelkamers, Standaard Tweepersoonskamers, Bachelor Kamer, Eenslaapkamerwoonstel en Een- en Halfslaapkamerwoonstelle. Die meerderheid van die kamers het skouspelagtige uitsigte oor die stadsbeeld wat uitkyk oor die uitgestrekte metropool en sy landmerkstrukture soos The Union Buildings, wat veral saans indrukwekkend is. 
Geriewe op die perseel sluit gratis WiFi, veilige parkeerplek, gimnasium, kroeg en 'n restaurant op die perseel in.
Hotel 224 and Serviced Apartments is die ideale ligging in Pretoria en bied gaste moeitelose toegang tot inkopiebestemmings, kulturele instellings en sportstadia.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Nanette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 85
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- C/O Francis Baard and Leyds Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Gaste dink Hotel 224 and Serviced Apartments het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 546 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: C/O Francis Baard and Leyds Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang