Successfully reported
+38

Hotel Eberwein Garni

  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Otavi Street and Sam Nujome Ave, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R1 988 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hotel Eberwein Garni is 'n bekoorlike Victoriaanse-styl hotel in Swakopmund, Erongo, met materiaal, meubels en dekor om by die algehele styl van die gebou te pas. Dit bied gaste gerief en welstand in 'n baie knus omgewing.

Dié hotel spog met 17 kamers wat slaapplek bied aan 1 of 3 gaste. Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi in.

Gaste het toegang tot verskeie gemeenskaplike areas, soos die sitarea waar gaste met 'n boek kan ontspan of saam met vriende kan kuier. 'n Heerlike, heilsame ontbyt word daagliks in die eetarea bedien. Die verblyf bied veilige, ondergrondse parkeerplek.

Swakopmund is 'n pragtige Namibiese kusdorpie met strandpromenades, palmbome en Duitse koloniale geboue, aan die rand van die Namibwoestyn.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Angelique S
Saam met lewensmaat
5.0
Super. Ja, baie sal weer gaan.
Okt 2025
Saretta G
5.0
Ou wêreldse sjarme in 'n sentraal geleë, veilige omgewing met behulpsame personeel. Die hotel is deel van Swakopmund se kosbare erfenis wat tred hou m...
Sien meer
Apr 2025
Marilyn O
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtige hotel met ouwêreldse sjarme. Eberwein is 'n mooi hotel met ruim kamers en is naby alles. Naomi het ons so hartlik verwelkom en ons het baie l...
Sien meer
Okt 2024
Anelene E
Saam met vriende
4.4
Perfek vir verblyf om omgewing te verken. Ruim kamers. Baie skoon en netjies. Baie verwelkomend en vriendelike staf. Uitstekende ontbyt.
Jun 2024
Ben F
Saam met lewensmaat
4.6
Netjies plek, Potensiaal word nie benut nie. Die plek is super skoon maar onbeman. Wanneer ons die bestuurder gebel het, was sy vinnig daar om ons te ...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Corner of Otavi Street and Sam Nujome Ave, Swakopmund, Erongo
  • Gaste dink Hotel Eberwein Garni het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 988
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 988
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 988
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Otavi Street and Sam Nujome Ave, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf56232b566d3a61cdeb918078e682a5d9f08669ac37af6d8053373116980883b20ed6ea68bbdbeb2e1850178c5302ba8da8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 988 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Corner of Otavi Street and Sam Nujome Ave Swakopmund Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.677846890079 14.529236555099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang