Successfully reported

Hotel Krige

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Rudi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Puik. Dit was sloom, modern, en parkering was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Everything was perfect. Everything was perfect. We are repeat visitors and it feels like a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Good. All good, ideal for one or two-night stayover. Restaurants close by and breakfast was good. Love the car lift to the basement parking. Well done all round.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liandri T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Was presies wat ons nodig gehad het. Alles was mooi skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Herman P
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2025

Baie gerieflik indien jy naby die universiteit moet wees. Die verblyf was gerieflik naby aan ons vereistes.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gert M
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Jul 2025

Verder was dit 'n goeie twee dae. My verblyf was aangenaam en sonder ernstige hakplekke. Daar was net twee insidente wat problematies was. 1. Die voertuigheiser tussen straatvlak en die parkeerterrein het probleme gegee, en veroorsaak dat ek laat was vir my een vergadering. 2. My kamer is nie na die eerste nag gediens nie, maw my bed is nie opgemaak nie en die handdoeke is nie geruil nie. Vuil koppies van die vorige aand is ook nie verwyder of gewas nie. Oor die algemeen, maar die buurt waarin die hotel geleë is spesifiek, het maar 'n laatnaggedruis wat tot om en by 02:00 soggens aangehou soos studente kuier!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Dieter V
1 nag
5.0
Mei 2024

Een aand was te min. Uitstekende verblyf in die hartjie van Stellenbosch.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meagan
Hotel Krige
Dear Dieter, thank you for taking the time to send us a review. We hope to welcome you back at the hotel in the near future. Regards, GM.

Londiwen N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Awesome. Awesome service, my stay was superb, hotel staff kind and helpful. Clean and beautiful rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meagan
Hotel Krige
Dear Londiwen, thank you for your review. We're glad you had a lovely stay with us, and we hope to welcome you back to the hotel in the near future. Regards, GM

Alberta V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2024

Really enjoyable and super friendly staff! I really enjoyed my stay. However, if it wasn't on special, I probably would have thought it was a little overpriced due to small details (e.g., on my first night there was no bath mat, it was already cold, and the bed was made without a blanket).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Meagan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R3 120
R 3 120 R 2 808
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 120
R 3 120 R 2 808
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 120
R 3 120 R 2 808
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Krige Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb689894a4bc96bbeedf879f080d75d756d9836c92915e13859bdd4ec619ebea7208fa5f44b3807e3be067f93bae8de7ea11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 120 nouVanaf R2 808 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 12 Krige Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.940400726055 18.856799849074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang