Successfully reported

Hotel Numbi and Garden Suites

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Yvette L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Nice for a quick getaway. Enjoyed the big family room. Was a great stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn T
1 nag
4.6
Jun 2024

Goeie en vriendelike klientediens. Die ontbyt is baie besonders! Baie lekker gebly, soos altyd. Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jolene J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Dit was 'n wonderlike ervaring. Alles was so mooi vir ons gemaak op aankoms. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Die kos was 'n wenner en ons het so welkom gevoel. Sal beslis weer hier gaan kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2022

Nie wat ons verwag het nie. Kliëntediens is regtig baie goed en die personeel is baie vreindelik. Die ontbyt was lekker met 'n redelike verskeidenheid van opsies. Die hotel self kort bietjie aandag en opknapwerk. Die kamer waarin ons gebly het se mat kort 'n ordentlike was en dit ruik bedompig. Kan ook vir seker doen met bietjie beter beligting in die tuine van die garden suites.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Esme F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2021

Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Kamer het egter TLC nodig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sonia D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Okt 2021

Pleasant. The stay was pleasant, there were 2 things that really bothered us. We had no hot water the whole of Saturday, we had to have a cold shower in the morning and evening. The traffic is horrendous and people don't stop at the stop street in from of the exit of the Hotel. We had to ask them for 2 extra towels when we got there as they only put 2 towels in our room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Dan R
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2020

Met ons aankoms Sondag was dit baie besig en raserig, want hulle bedien etes an die publiek so Sondag was nie regtig 'n plesier nie, maar ons verstaan dat hulle 'n inkomste moet verdien. Die res van die stay was dit still. Die foto's op die webtuiste is baie misleidend. Die kamerdienste is ook nie van die beste nie, want hulle refill nie wat gebruik is uit die kamer uit nie. Die ligging is in 'n besige straat en bied geen uitsig nie. Die gronde was mooi skoon en personeel was baie vriendelik. Die kos wat hulle bedien is baie lekker.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sonja S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2019

Kamers is bietjie donker. Verskeidenheid geregte op spyskaart is min ─ bitter min. Kos is egter bitter lekker. Buite gedeeltes van hotel kort aandag en is effens verwaarloos bv. lang gras ens.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Christel
Hotel Numbi and Garden Suites
Geagte meneer Henning, Baie dankie vir u mees gewaardeerde besoek en vir u terugvoering. Ons sal beslis aandag skenk aan die punte wat u noem en ons hoop om u weer in die toekoms te akkommodeer. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 130 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Street, R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a4457e5c81f923c896e8de9d1bb86c1586e010d2ef33d5297289140c9510537d6770b78470433bd0b57ce9c4d6d63a03053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 Main Street, R40 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.049239162432 31.130511765225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang