Hotel Savoy & Conference Centre
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 200 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 912 Nelson Mandela Drive, Mthatha, 5001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 598 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hotel Savoy & Conference Centre is net waarvoor jy gesoek het in die stad Mthatha. Dié helder, moderne hotel is net langs die N2-snelweg en 3 minute se stap vanaf die Triangle-treinstasie en 2 km vanaf Nelson Mandela Akademiese Hospitaal.
Die standaard kamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die kamers is ingerig met lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, en koffie- en teemaakgeriewe. Kinders onder 12 jaar bly gratis saam met hul ouers in 'n kamer.
Daar is 2 informele restaurante. Die een bied 'n buffet-styl ontbyt en 'n voorsnytafle. Die ander bedien pizza. Daar is 'n kroeg in elke. Ander geriewe sluit 'n sakesentrum, 4 konferensiekamers, en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit in.
Mthatha is in die Oos-Kaap geleë en staan bekend as die tradisionele kapitaal van die Xhosa's. Besienswaardighede in die area sluit Collywobbles Vulture Colony, Luschaba Natuurreservaat en die Nelson Mandela Museum in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 64
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 912 Nelson Mandela Drive, Mthatha, 5001, Oos-Kaap
- Gaste dink Hotel Savoy & Conference Centre het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 200 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 912 Nelson Mandela Drive, Mthatha, 5001, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang