Successfully reported
+11

Hottentots Hideaway

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 High Riding Drive, High Riding Estate, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hottentots Hideaway is 'n bekoorlike kothuis in die High Riding Estate, Somerset-Wes en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie verblyf word deur 'n welige tuin en asemrowende berguitsigte omring. Dit is die perfekte wegbreek vir gesinne of groepe vriende.

Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die 2 gedeelde badkamers het elk 'n toilet, wasbak en óf 'n stort-oor-bad óf slegs 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea beskik oor 'n TV, gemaklike rusbanke en 'n ingeboude braai.

Die kothuis lei na 'n groot tuin met buitesitplek, 'n vuurput, braai, gholf- en 'n tennisbaan. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lisa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 41 High Riding Drive, High Riding Estate, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hottentots Hideaway het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 High Riding Drive, High Riding Estate, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3b2b7c8fb74b58a33c662d99aca36d8c9fe5af3bb3aaa207c4b5ab174fe88325acf50f01ede07944a9334e32450b5a353b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 41 High Riding Drive High Riding Estate 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.129635042773 18.913209804615
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang