Houghton Home
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3 5th Avenue, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Houghton Home is die perfekte wegbreekplek in die hartjie van Houghton, Johannesburg. Die gastehuis bied 'n unieke wegbreek wat ideaal is vir vriende en familie wat pret en privaatheid soek. Of gaste nou 'n reünie, 'n wegbreek saam met vriende of 'n gesinsvakansie beplan, hierdie gastehuis is ontwerp om aan hulle behoeftes te voldoen.
Verblyf word in 3 eenhede van verskillende groottes, wat saam of apart bespreek kan word, gebied. Elke eenheid het gemaklike beddens en privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.
Geriewe in elke eenheid sluit 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea met 'n TV met DStv in. Daar is ook privaat buite-areas met sitplek, braaigeriewe en lieflike uitsigte.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gratis WiFi word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Geeta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 5th Avenue, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
- Gaste dink Houghton Home het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3 5th Avenue, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang