Successfully reported

House 1929

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Jurie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflik. Baie lekker! Dalk vir die winter tog verwarmer vir die kamer beskikbaar maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
House 1929
Goeie more. Baie dankie vir jou positiewe insette rondom die verwarmer. Ons sal so maak. Groete

Ashtan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lovely clean accommodation, definitely recommend. We had a lovely stay at House 1929. After a long day of travelling and arriving in the dark, we opened the door to a warm, clean room with crisp bedding and the electric blankets on. Definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
House 1929
Good morning. Thank you for the review. It was a pleasure having you.

Lukas V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker en veilig gebly, dankie. Goeie diens, selfs vir ons 'n maaltyd voorberei. Jong dogter wat 'n bestaande besigheid oorgekoop het en 'n absolute wonderwerk daar laat gebeur het. Ondersteun haar gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
House 1929
Baie dankie vir die mooi woorde. Ek waardeer dit opreg. Groete Karen

Bridget G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Rustige oorslaap. Die fasiliteit is ideaal vir deurverkeer. Dis goed toegerus en baie skoon. (Ek sou net die kombuisfasiliteite bietjie anders rangskik het vir praktiese doeleindes). Rouxville as dorpie bied nie veel nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petro S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2025

Netjiese kamer, maar dienste sal opgeknap moet word. Let wel, grondpad. Eienaar was baie vriendelik en gasvry. Ongelukkig was daar 'n alarm wat heel aand gepraat het as hy WiFi sein verloor. Daar was ook 'n lig wat aanhoudend geflits het in ons kamer deur die glasdeur. Daar was slegs een klein asblikkie in die badkamer wat nie leeggemaak was nie. Daar was nie genoeg warm water vir 2 mense om te stort in die oggend nie. Daar was ook nie genoeg elektrisiteit om 'n haardroër te laat werk nie. Die ketel kon ook skaars kook. Die mikrogolfoond het ook nie gewerk nie. 'n Handdoek in die badkamer sal ook welkom wees, sowel as 'n ekstra handdoek om hare mee af te droog.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Estelle
House 1929
Hello Petro Baie dankie vir jou insette. Ons sal aandag daaraan gee. Ek het met die bestuur op die perseel gesels en uit gevind dat daar n algemene " power surge " in die dorp was op daardie betrokke nag. Hy het eers die oggend daarvan uitgevind. Die hele dorp is hierdeur geraak. Dit het n effek gehad op alles wat met elektrisiteit werk en daarom is die gas verontrief met die haardroeer mikrogolf wifi ens ens. Dit was geheel en al buite ons beheer. Jammer oor grondpad maar gelukkig is dit net n paar blokke.

Samuel G
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2024

Couldn't be better. Very clean accommodation. Super friendly hosts, nice bar, and their pet is the cutest .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
House 1929
Thank you, Samuel. Good to hear from you. It was such a pleasure having you. Please visit us again. Kind regards, Len, Karen and Estelle

Michelle T
1 nag Gesin met tieners
3.8
Des 2024

Definitief ons gunsteling oornag verblyf op hierdie roete. Baie netjies, skoon en gemaklik met vriendelike en behulpsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0
Estelle
House 1929
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was ook 'n voorreg om julle te ontmoet en te akkommodeer. Vriendelike groete Len

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Albertijn Street, Rouxville, 9958, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1665c4d4ff11b282d2af7afe2a72de741373fc39826fe58c072991e1d536b854f7a37479e1ffa79583e769c91ebae42508ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 16 Albertijn Street Rouxville 9958 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.420022823238 26.836916818129
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang