House 1929
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Albertijn Street, Rouxville, 9958, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
House 1929 bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Rouxville en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié gastehuis bied verblyf in 3 pragtig ingerigte suites, elk met 'n en suite-badkamer. Die suites het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Ander geriewe in die kamers sluit haardroërs, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi in.
Die tuine bied 'n rustige omgewing vir ontspanning en gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-areas. Verder is daar 'n gekwalifiseerde sjef op die perseel en maaltye kan teen 'n ekstra koste gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 16 Albertijn Street, Rouxville, 9958, Vrystaat
- Gaste dink House 1929 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Albertijn Street, Rouxville, 9958, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang