House 205
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 205 Pasteur Boulevard, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
House 205 is in Vanderbijlpark geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, gesinsbesoekers of oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat geskik is om tot 7 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word sluit Kamer 1, Kamer 2 en Kamer 4 in. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort.
Elke eenheid beskik oor sy eie privaat ingang, 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, en basiese eetgerei en breekware.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Huis 205 is naby Herfsoord Siësta Ouetehuis en Cormed Hospitaal. Dit is 1 km vanaf Emfuleni Medi Clinic en sowat 2 km vanaf Vaal Mall Winkelsentrum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hettie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 118
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 205 Pasteur Boulevard, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink House 205 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 205 Pasteur Boulevard, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang