House Caprice
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Miller Road, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
House Caprice is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis wat in die hartjie van Gordonsbaai geleë is. Dit bied slaapplek aan 8 gaste en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en gerieflike vakansie.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het en die laaste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die 2 badkamers het elkeen 'n stort en 'n bad.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, strykyster, skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en Netflix.
Die stoep is gemeubileerd en het braaiplek en daar is ook 'n grasperk. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Nicci Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Miller Road, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink House Caprice het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Miller Road, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang