House Dankie
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1276 Caspar Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R2 622 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Huis Dankie is 'n pragtige selfsorghuis in Pringlebaai, omring deur majestueuse berguitsigte wat 'n onmiddellike gevoel van vrede skep met aankoms. Die huis is net 'n kort rit vanaf die hoofswemstrand en bied gaste maklike toegang tot die ongerepte kuslyn.
Hierdie huis bied slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed en 'n stapelbed het. Hulle deel die gebruik van 2 badkamers met storte, wasbakke en toilette. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe en beskik oor 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot die sitkamer, wat ingerig is met gemaklike sitplek en 'n slim-TV en spog met 'n binnenshuise braai-area. Gratis WiFi is beskikbaar. Daarbenewens het hierdie eiendom 'n omsetter en sonpanele, wat elektrisiteit voorsien tydens die gevreesde beurtkrag.
Die oopplan-leefarea lei naatloos na 'n uitnodigende binnenshuise braaikamer agter in die huis, wat 'n beskutte toevlugsoord bied teen Pringlebaai se bekende winde. Gaste kan ook 'n eerlikheidskroeg geniet met 'n verskeidenheid wyne uit die Overberg-streek. Veilige parkering word aan gaste op die perseel gebied.
Hierdie eiendom het 'n voorafbetaalde meter vir elektrisiteit wat deur die gas aangevul kan word. Let asseblief daarop dat daar Chacma-bobbejane in die omgewing is en gaste word gewaarsku dat hulle vrylik in ons bewaringsgebied rondloop. Hulle is wilde diere, so moenie hulle voer nie en hou vensters en deure toe wanneer u nie daar is nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 136
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1276 Caspar Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink House Dankie het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1276 Caspar Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang