House Gabi
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 448 Elf Street, Henties Bay, Erongo
- Vanaf R1 680 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Huis Gabi bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde kothuis met 2 slaapkamers in die kusdorp Hentiesbaai in Namibië.
Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens en ingeboude kaste. Die kothuis bestaan uit 'n badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en wasmasjien, sowel as 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond, 'n gasstoof en 'n mikrogolfoond. Let asseblief daarop dat gaste hul eie handdoeke en skottelgoeddoeke moet saambring. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n slim-TV vir stroming.
Die huis beskik ook oor 'n binnenshuise braaikamer met 'n eetkamertafel en stoele, wat lei na 'n klein tuin en 'n pragtige see-uitsig.
Die eiendom is ideaal geleë net oorkant die strand en bied gedeeltelike see-uitsigte. Daar is 'n enkelmotorhuis en ekstra parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 448 Elf Street, Henties Bay, Erongo
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 448 Elf Street, Henties Bay, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang