Successfully reported
+25

House Hibiscus

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Jan Van Riebeeck Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

House Hibiscus is in 'n bewarea in die kusdorpie Sedgefield op die Tuinroete geleë. Die huis is naby Swartvlei-riviermond en die strand geleë.

Die verblyf bestaan uit 2 privaat selfsorg-eenhede wat op die eienaar se perseel geleë is. Die eerste eenheid is op die boonste verdieping geleë en word met trappe bereik. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers, elk met sy eie badkamer, 'n oopplan-leefarea, 'n kombuisie en toegang tot 'n balkon. Bykomende geriewe sluit 'n gasbraai, 'n nuutgeboude braai-area, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale, en parkeerplek in die toesluitmotorhuis vir 1 voertuig in.

Die tweede eenheid is op die grondvloer geleë en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n leefarea en 'n klein kombuisie. Geriewe in die eenheid sluit 'n braai-area, TV, DStv en veilige parkeerplek op die perseel in.

Hierdie eiendom is toegerus met sonpanele en 'n batterystelsel om die uitwerking van beurtkrag te versag.

Bykomende geriewe sluit gratis WiFi en parkeerplek vir 'n klein sleepwa in.

Gaste kan doendinge soos swem, visvang, valskermsweef, voetslaan, bergfietsry en vlieërbranderry geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dalien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 35 Jan Van Riebeeck Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink House Hibiscus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Jan Van Riebeeck Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlMmU2YmJjLWFmZDUtNDg4Ni1hMTU3LTZjNWU4ODcwNjU4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 35 Jan Van Riebeeck Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0155235 22.7765377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang