Successfully reported

House Magdalene

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Charlon M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Dit was wonderlik. Vir die paar dae wat ons daar gespandeer het, was dit wonderlik. Alles was so gerieflik. Ons het niks kortgekom nie, want alles wat jy aan kan dink, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bevan
House Magdalene
Dankie.

Lamla M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Marvelous. Excellent revitalizing tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josephine F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Lui lekker wegbreek. Plek was skoon en netjies. Baie ruimte en groot spasie. See-uitsig fantasties. Die huis het alles in wat 'n mens nodig het. Stapafstand van die see af. Naby winkels as jy iets nodig het. Kommunikasie tussen ons en die gasheer was 100%. Wanneer ek iets gevra het, het hy onmiddellik geantwoord. Ons sal definitief aanbeveel en weer daar bespreek as ons weer Paternoster besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marvin M
Kort verblyf
4.4
Feb 2025

Heerlik. Het baie lekker gebly. Die huis is baie ruim en stapafstand van die strand af.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Gemaklik, sonder pretensie en goed ingerig. Ons het baie lekker gekuier. Die huis was goed ingerig vir ons groep. Ons het veral die leefarea en stoep baie geniet. Dit was naby aan die see, en nie te ver van die middel van die dorp nie. Baie goeie waarde vir geld. Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laylee W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Quality time well spent with the family. The house was situated in a great part of Paternoster. Although arriving in wet, cold weather, entering the spacious house and having to make a fire first to get warm and switch on the electric blankets and heaters that were available then made the house very cosy and warm. Everything that was needed was available, which made the stay even more welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique C
Kort verblyf
3.8
Nov 2024

Uitstekend! Die huis het genoeg spasie. Dit is nie ver van die see nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bevan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 13)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 5 Kriedoring Street, Paternoster, 7400, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f63306534b8136ec7bf35d64f205009162e05c1b89a2f686abdc022e5b3723b664b415b0df133edd0df5672de3c8bcb14f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 13) 8 5 1 5 5 Kriedoring Street Paternoster 7400 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 14:00 -32.811523631368 17.884828209787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang