Successfully reported

House Martin Lodge and Self Catering

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Liane C
1 nag
5.0
Okt 2025

Rustig, gesellig. Ons het baie lekker gebly, dankie. Die kos en gasheer is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Aandag aan die klein dingetjies wat die verblyf soveel gemakliker maak. Wonderlike ontvangs. Aandag aan die klein dingetjies wat die verblyf soveel gemakliker maak. Sal vir seker weer oorbly. Niks is moeite nie en mens voel deel van die gemeenskap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ange B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Brilliant. The owners really made it special. We had an excellent stay. The hosts were amazing. The dinner and breakfast were brilliant. Their attention to detail and sourcing locally made it special. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Comfortable and met our every expectation. Had a great stay at House Martin. Rooms were very comfortable and spacious. Dinner and breakfast were very tasty. Charming hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzahn M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal beslis weer kom. Aangenaam verras. Eienaars vriendelik en behulpsaam. Kamer was smaakvol gemeubileerd en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Perfect! Perfect delightful stay in De Rust at HouseMartin! Best dinner and hosting and just all round divine! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

‘N lieflike oornag stop met vriendelike en hulpvaardige diens. Vriendelike diens en goeie kommunikasie. ‘N heerlike aandete en ontbyt was ook gereël teen ekstra koste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Heerlike, skoon en rustig, beslis aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Baie lekker en aangename atmosfeer. Ons het lekker gebly. Baie mooi en is baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magda H
1 nag Saam met vriende
4.4
Jul 2025

Pleasant stay. Comfortable and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 269
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 269
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 269
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Schoeman Straat, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNjg5NmYzLTZiNjctNDQ3ZS1iNTIyLWI3YmUwNzAyOTVhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 269 per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 16 Schoeman Straat De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.488699271978 22.536381483078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang