House Nortje
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2665 Chamorel Street, Henties Bay, Erongo
- Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Huis Nortje bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die boonste verdieping van 'n vrystaande huis, met 'n aparte ingang aan die kant, of deur die motorhuis. Die huis is geleë in die kusstad Hentiesbaai in die Erongo-streek van Namibië.
Die woonstel bied see-uitsigte vanuit die 2 slaapkamers en die sitkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer het ook 'n balkon met see-uitsig. Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n binnebraai-area. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, mikrogolfoond en 'n binnebraai wat lei na die TV-kamer met 'n balkon en pragtige see-uitsigte. Die woonstel is toegerus met gratis WiFi en 'n slim-TV vir stroming. Gaste moet hul eie handdoeke en skottelgoeddoeke saambring.
Daar is 'n dubbelmotorhuis met 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n vrieskas. 'n Plek om die wasgoed op te hang, sowel as 'n strykyster en 'n strykplank.
Gaste is verantwoordelik vir hul eie voorafbetaalde elektrisiteitsrekening. Met vertrek moet die elektrisiteitseenhede ten minste dieselfde wees as met aankoms.
Rook word slegs op balkonne toegelaat, met die skuifdeure na die slaapkamers toe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2665 Chamorel Street, Henties Bay, Erongo
- Gaste dink House Nortje het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2665 Chamorel Street, Henties Bay, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang