House of Heaven
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Minorca Street, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
House of Heaven is 'n bekoorlike selfsorghuis in St. Francisbaai en bied 'n ontspannende en gerieflike verblyf aan gesinne en vriende.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers het koningingrootte-beddens, en elkeen spog met 'n werkspasie. Daar is 3 en suite-badkamers met 'n stort, terwyl die vierde en suite-badkamer 'n bad en stort het. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea spog met natuurlike lig en het gemaklike sitplek, 'n TV, eetarea, 'n ingeboude braai en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die verblyf is net 'n kort afstand na die naaste strand, en naby plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Annie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 7 Minorca Street, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Minorca Street, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang