Successfully reported
+31

Sobyso

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Paul Kruger Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sobyso is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Lambertsbaai. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin wat naby die kus wil wees.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, ketel, yskas, vrieskas en ontbyttoonbank met stoele. Die aangrensende sitkamer het gemaklike sitplek en 2 enkelbeddens. Vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Buite kan gaste 'n oulike tuin met 'n ingeboude braai en buitesitplek geniet. Die ligging van hierdie eenheid is naby die Bird Island Natuurreservaat, bekend vir sy Kaapse malgas-kolonie. Die dorp se strande is ideaal vir ontspanning, en Muisbosskerm bied heerlike Weskus-seekos met pragtige uitsigte.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lehoana G
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Gasvrou was baie vriendelik, heerlik geslaap, definitief die moeite werd om daar te bly, mooi plekkie en skoon.
Okt 2025
Valery M
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely simple quiet place. Really enjoyed it. Perfect while discovering Lambert's Bay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Josias Ras K
5.0
Heerlik rustig. Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld. Baie vriendelike dame.
Aug 2025
Geraldine S
Saam met vriende
5.0
Ons het die rustigheid geniet. Baie lekker gebly. Rustige area.
Jul 2025
Esther R
Saam met lewensmaat
5.0
Net een aand oornag op pad na bestemming. Verblyf was skoon en gerieflik. Heerlik geslaap.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Franciska Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 32 Paul Kruger Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sobyso het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Paul Kruger Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA321dc3f3264e3f1bd4a8ad7ae57fb4cec2e31a27823f479d1a2be55f9dd3a34f935d0e677575594a34f524d63e91eb2f0890?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 32 Paul Kruger Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.091731307223 18.315510870444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang