House Olive
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Cliff Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R10 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
House Olive is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in De Kelders. Dit is 'n goeie keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie skilderagtige kusdorp.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers, almal met hul eie en suite-badkamers. Elke slaapkamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed, en die en suite-badkamers is elk toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar. En die huis word daagliks skoongemaak.
Gaste kan 'n balkon met ongerepte see-uitsigte en 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Klipgat se Plaat-strand is ongeveer 2.3 km weg en word bereik via die Walker Bay Natuurreservaat.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Annick Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 75 Cliff Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Cliff Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang