Successfully reported
+29

House on 8 Lindsay

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Des 2025 tot 19 Des 2025.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Lindsay Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R8 250 R7 425 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

House on 8 Lindsay bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op 'n apart gehuurde vakansie-eiendom wat in Ballito geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n vinnige wegbreek, want dit is ongeveer 10 minute se stap vanaf Willards Beach.

Dié eiendom kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer wat gebruik maak van die derde badkamer wat ook 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n platskerm-TV ook beskikbaar. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n lessenaar ook beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat onderdakstoep met 'n buite-eettafel, 'n pizza-oond en braaigeriewe. Boonop het hierdie huis 'n uitnodigende swembad waar gaste op daardie warm somersdae kan afkoel.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Shawn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8 Lindsay Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R8 250
R 8 250 R 7 425
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R8 250
R 8 250 R 7 425
per nag (plek vir 10)
Vanaf R8 250
R 8 250 R 7 425
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Lindsay Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c78dcfec84d11111dfa3ba39bd8c3e92fd236a044f5e5ccde3dca954a3954fa534f5b3908055269f927fb01bfc2df12968b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R8 250 nouVanaf R7 425 per nag (plek vir 10) 8 Lindsay Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.5354382 31.2180766
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang