Successfully reported
+27

House on the Hill

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Woodford Place, Paradise Beach, Jeffrey’s Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

House on the Hill is in 'n stil doodloopstraat in 'n rustige omgewing in Paradise Beach, 6 km vanaf Jeffreysbaai geleë. Gerieflike verblyf word gebied in 'n privaat kamer met sy eie patio wat oor die tuin en berge in die verte uitkyk.

Die knus privaat eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is toegerus met lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, 'n haardroër, 'n elektriese kombers, WiFi en 'n TV met Netflix. Die privaat binnestoep het 2 stoele om te rus en te ontspan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Chantell V
Saam met lewensmaat
5.0
Restful. We enjoyed our stay; it was just what we needed after being on the road for the whole day.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Diek G
Saam met lewensmaat
5.0
A lovely cosy room with great hosts. A lovely cosy and comfortable room ideal for a short stay. We loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Tiana V
5.0
Sommer net heerlik. Ek het baie lekker gebly. Alles wat ek nodig gehad het en nog meer. Ten spyte van onverwagte beurt, was die gasheer gereed.
Feb 2025
Jan T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, nuwe vriendskappe en ongelooflik gasvry. Gasvryheid is tops. Baie vriendelik ontvang. Behulpsaam met aflaai en intrek. Wonderlike mense. ...
Sien meer
Jan 2025
Marna G
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige dag teruggaan. Dit was lekker en snoesig. Diens was puik en gashere baie vriendelik.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 15 Woodford Place, Paradise Beach, Jeffrey’s Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink House on the Hill het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Woodford Place, Paradise Beach, Jeffrey’s Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a6c2a3b180e81ca084d632a9d3f35c5f35f5bf328e7a1c6b9a59f2b728f199aefbea4fec2f9a4f74febf734fa901a4d6e3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 15 Woodford Place Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.091180778738 24.897410775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang