House on the Hill
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R322, Farm Kruysriver 38 of 80, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
House on the Hill is geleë op 'n werkende skaapplaas aan die oewer van die Duiwenhoksrivier naby Heidelberg. Dit is die ideale bestemming vir diegene wat 'n rustige wegbreek in die platteland soek.
Gaste kan kies tussen 3 eenhede, geleë aan die oewer van die plaasdam en bied elk slaapplek vir 4 gaste. Elke eenheid bestaan uit 2 slaapkamers met onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer in elke eenheid wat met 'n bad en stort toegerus is.
Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien en wasmasjien. 'n Gemaklike sitarea, eetkamertafel en 'n TV met Netflix en Disney Plus is beskikbaar in die oopplan-leefarea. Die eenhede maak oop na 'n privaat houtdek met 'n houtvuur-warmbad met uitsig oor die plaas en berge in die verte. Gaste word ook gratis WiFi aangebied. Elke eenheid bied lugversorging en 'n kaggel.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike pizza-oond sowel as 'n braai-area. Vars koeimelk en plaasvars eiers is daagliks beskikbaar. Die Gysmanshoekpas begin op die plaas en is ideaal vir bergfietsry, terwyl roei op die plaasdam geniet kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annellie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R322, Farm Kruysriver 38 of 80, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Gaste dink House on the Hill het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R322, Farm Kruysriver 38 of 80, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang