Successfully reported

House Read

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Coenraad B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Great location at one of our family's favourite destinations. Had an amazing weekend with our whole family, with a few stunning hikes to Skulpiestrand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

El-doree G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ontspanning op sy mooiste. Alles wat ons verwag het en nog meer. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons was 'n groep van 10 en ons het baie lekker gekuier en almal stem saam dat ons. Baie netjies en 'n asemrowende uitsig. Vriendelike eienaar en staf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theona B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Sal weer kom. Lekker gebly, ons het net een aand oorgebly, sou graag langer wou vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Salige samesyn. Ons was 10 grootmense wat in die huis gebly het, en ons het dit baie geniet! Vir 'n beter ligging kan jy nie vra nie! Die kamers was ruim en die leefarea baie gemaklik. Ons sal definitief weer in House Read kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggy H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Aagenaam. Ons het baie lekker gekuier want ons gesin was almal daar. Die huis is gerieflik, maar die meubels in die sitkamer benodig aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marischa G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Amazing. Amazing stay, would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igsaan S
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Excellent. Wow, above and beyond our expectations. Would definitely go back again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Huni D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Comfortable, spacious and clean. Location is ideal. We highly recommend the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
Kort verblyf
4.6
Jul 2025

Ideal. Awesome location, awesome house for a group of 10 people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: House Read, Main Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59fd19a14d934a9fab5ea0cb8326b3eb77495f291433004feeb75f7b020e28c202236bfa9c04bab547557363f59dafcdfb44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 22 5 1 5 House Read Main Street 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.002932072649 23.461303322509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang