Successfully reported
+28

Huis Seneca

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4116 Leeu Street, Marloth Park, 0031, Mpumalanga
  • Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

House Seneca is 'n selfsorghuis in Marlothpark, 'n wildreservaat op die suidelike grens van die Krugerwildtuin.

Huis Seneca beskik oor 2 en suite-slaapkamers waarvan 1 'n koningingrootte-bed en die ander 1 'n dubbelbed het. Elke en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Badkamerhanddoeke word voorsien.

Die oopplanleefarea bied gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die stoep is ideaal vir kuier en spog met 'n lieflike uitsig oor die bos en die plonspoel. Daar is ook braaigeriewe en 'n aparte vuurput.

Marlothpark spog met sy eie wild en is die tuiste van 4 van die Groot 5, behalwe olifante. Die Krokodilrivier vorm die grens tussen Marlothpark en die Krugerwildtuin en gaste sal soms olifante hiér sien water drink. Met die wild wat beperk word, kan gaste vrylik stap, 'n wildrit langs die rivier neem of op die vele grondpaaie bergfietsry.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Lugversorging
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4116 Leeu Street, Marloth Park, 0031, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 690
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 690
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 690
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4116 Leeu Street, Marloth Park, 0031, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cfeda2933a75948a4481bd06f14c735fd2f35ba07e7bad8e424d8b850a9511e27956d12f8d9f1eeaf41881e43d1a4f93060?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4) 4116 Leeu Street Marloth Park 0031 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.35386 31.80073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang