House Syros
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Syros Street, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
House Syros is 'n opgeknapte selfsorghuis in Skiathos, Langebaan en dis net 5 minute vanaf die Mykonos Resort and Casino en 2 minute vanaf Laguna Mall met winkels, kitskosrestaurante en ander restaurante.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n boonste solderkamer, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Dié kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die boonste solderkamer het 2 slaapkamers, elkeen met 2 enkelbeddens. Die solderkamer lei na 'n boonste balkon met draagbare braaigeriewe.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, klein toebehore, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitarea het 'n ingeboude braai, rusbanke en 'n platskerm-TV.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 37
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 10 Syros Street, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink House Syros het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Syros Street, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang