House With a View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 High Road North, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
House With a View bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Groot-Brakrivier op die Tuinroete. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na rustige oornagverblyf.
Verblyf word gebied in 3 pragtige kamers met gemaklike beddens, en gaste het toegang tot hul eie privaat badkamers. Linne, handdoeke en seep word voorsien.
Gaste het ook toegang tot 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV en lei na die tuin. Daar is ook 'n etenstafel en 'n braaikamer met 'n kroeg wat gaste kan geniet. WiFi is ook beskikbaar.
Hierdie verblyf is naby verskeie geriewe, soos winkels, restaurante, die strand en naburige dorpe, soos Mosselbaai en George.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ariëte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 High Road North, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink House With a View het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 High Road North, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang