Successfully reported
+137

Housemartin Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 39 Ametis Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2572, Noordwes
  • Vanaf R869 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Housemartin Guest House is in Klerksdorp geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir sy natuur, natuurlewe en ikoniese besienswaardighede, soos Sun City. Die gastehuis is oorkant die straat van die Wilmed Park Privaat Hospitaal, 1,2 km vanaf die Pick 'n Pay-winkelsentrum en 1,3 km vanaf die Macrovest-winkelsentrum.

Verblyf word in 13 eenhede met slaapplek vir 28 gaste aangebied. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV, 'n kamerastelsel en gratis WiFi.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, konferensiegeriewe, 'n braai-area en veilige parkeerplek agter elektriese heinings in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Werner V
5.0
Great care, great hospitality. Excellent stay at Housemartin Guesthouse! We had an absolutely wonderful experience at Housemartin Guest...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Chris R
Saam met lewensmaat
5.0
Behulpsame gasheer, vriendelike diens en super netjies en skoon. Behulpsame gasheer, vriendelike diens en super netjies, skoon en goed uitgelegde en t...
Sien meer
Okt 2025
Charmaine S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons het ’n heerlike verblyf gehad! Die kamer was baie ruim, netjies en skoon, met alles wat ons nodig gehad het vir ’n gemaklike blyplek. ...
Sien meer
Aug 2025
Nicolene E
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike oornag plek sal definitief kan aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Gedink ons gaan baie koud kry, maar was aangenaam verras toe die beddens...
Sien meer
Jun 2025
Heila V
Saam met vriende
5.0
Sien sterre. Verblyf is gerieflik en 'n goeie oornag rusplek.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 39 Ametis Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2572, Noordwes
  • Gaste dink Housemartin Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 869
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 869
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 869
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 39 Ametis Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2572, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6f3d58f3cc3887f4fdb4d812b44508708fa3ce3356c1f567a8007a8ce3be4f9a30809c0dff9bca15edf27a49f2c13802ffe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R869 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 39 Ametis Street Wilkoppies 2572 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.830946754139 26.679585364418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang