Successfully reported
+31

Hout Bay Beautiful Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Plumtree Avenue, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 995 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hout Bay Beautiful Home bied selfsorgverblyf en is in die lowerryke woonbuurt Houtbaai in Kaapstad geleë. Die vakansiehuis bied 'n asemrowende tuin en berg-uitsigte en is binne 4,5 km vanaf die strand en die hawe.

Hierdie volledig gemeubileerde dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir tot 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort; die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die derde het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die volledig toegeruste kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser en ander toebehore vir gerief. Die oopplan-leefarea lei na die vermaakarea en tuine wat spog met 'n prieel en 'n swembad. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Die eiendom is ook naby restaurante en winkels, en sowat 30,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Daar is 'n omskakelaar wat die Wi-Fi, TV, yskas, ligte en sekere proppe tydens beurtkrag aandryf.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

1/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 9 Plumtree Avenue, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 995
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 995
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 995
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Plumtree Avenue, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35e881ba8aa6cae999b90a4e10e3b12afaa034401304b69da5f4bdc65df8dcbb39bd92b0ba5e50210f5ae4775a4076286f33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 995 per nag (plek vir 8) 1 5 1 1 9 Plumtree Avenue Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.023671798544 18.367778394824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang