Successfully reported

Hout Huisie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik gebly en baie mak wild het ons kom besoek terwyl ons op die stoep was. Die verblyf en die diere om die huis was vir ons absoluut fantasties. Huisie het ons alles gebied wat ons wou gehad het. Veiligheid ook baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Hout Huisie
Beste Pieter, Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf by Hout Huisie so geniet het en dat die wildbesoeke op die stoep dit ekstra spesiaal gemaak het. Dit maak ons besonder bly dat julle alles gehad het wat julle nodig gehad het en veilig gevoel het tydens julle verblyf. Dit was heerlik om julle as gaste te hê, en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nóg 'n rustige boswegbreek! Groete Heinrich en Sanet

Delia V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Rustig stil. Heerlik, baie diere gesien en geen TV, 'n plesier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Hout Huisie
**Beste Delia,** Baie dankie vir jou mooi terugvoer en puik gradering! Ons is so bly om te hoor dat julle die stilte, rustigheid en die afwesigheid van ’n TV as ’n plesier ervaar het — dis presies die tipe boswegbreek wat Hout Huisie bied. Ons is ook bly dat die diere julle kom besoek het en dat julle die natuur so kon geniet. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom vir nog ’n heerlike, rustige kuier in die bosveld. **Vriendelike groete,** Hout Huisie, Marloth Park

Susan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Perfekte familienaweek om te onthou. Heerlike familiehuisie. Baie goed ingerig. Dit is netjies en veilig en mens voel sommer baie tuis. Geen probleme met munisipale geriewe nie en genoeg warm water vir 'n lekker stort. Die ruim stoep is 'n lekker kuierarea met 'n groot verskeidenheid wild wat kort-kort kom inloer. Sal beslis aanbeveel en beslis weer in die Hout Huisie tuisgaan. Billike tarief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Hout Huisie
Beste Susan, Baie dankie vir julle pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die familie-naweek by Hout Huisie geniet het en dat alles na wens was – van die netheid en geriewe tot die kuier op die stoep saam met die wild. Dit was regtig 'n voorreg om julle as gaste te hê. Julle was wonderlik en ons kan nie wag om julle weer te verwelkom nie – of dit nou by Hout Huisie of Klein Huisie is. Baie dankie ook vir die aanbeveling en ondersteuning – dit beteken vir ons baie! Vriendelike groete, Heinric en Sanet Hout Huisie & Klein Huisie, Marloth Park

Iwan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties. Vreeslik lekker huis. Diere lewe besonder. Kudu besoek gereeld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Hout Huisie
Beste Iwan, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en die perfekte gradering! Dit maak ons regtig bly om te hoor dat julle die huis geniet het en dat die diere, veral die kudu, vir spesiale besoeke gesorg het. Ons hoop om julle binnekort weer by Hout Huisie te verwelkom vir nog 'n lekker boswegbreek! Vriendelike groete, Hout Huisie, Marloth Park

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adèle V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Quiet and restful. Very good experience. The house was very nice and quiet (as much as wood floors can be). We had a nice welcoming party of two Kudus and had a few other visitors during our stay. It is a very nice location and a great place to just relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Hout Huisie
Dear Adele, Thank you for your lovely review! We're so pleased to hear that you had a quiet and restful stay at Hout Huisie. It’s always special to be welcomed by our wonderful wildlife neighbours—those Kudus certainly know how to make an entrance! We truly appreciate your kind words about the house, location, and overall experience. Your feedback on the wooden floors is noted, and we’re always looking for ways to improve. We’d love to welcome you back for another relaxing getaway in the bush! Best regards, Hout Huisie, Marloth Park

Martin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Area stil, huis skoon en netjies. Baie goed ingerigte woonplek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Werna C
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2025

Rus en vrede weg van die stad. Die tyd was net te kort gewees, vroeg uit wildtuin toe vir die dag, maar laat middag het ons die swembad en stoep geniet met 'n heerlike braai. Kamers lekker ruim.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Heinrich
Hout Huisie
Baie dankie vir die mooi terugvoer, Werna! Ons is so bly julle kon rus en vrede ervaar weg van die stadsgewoel, al was die tyd bietjie kort. Dis heerlik om te hoor dat julle die swembad, stoep en braai kon geniet na 'n dag in die wildtuin. Julle is altyd welkom by Hout huisie — ons hoop om julle binnekort weer te sien vir 'n langer kuier! Hout huisie groete Heinrich en Sanet

Miemie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Die Hout Huisie is 'n rustige huis weg van die huis. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Heinrich
Hout Huisie
Beste Miemie, Baie dankie vir jou mooi woorde en positiewe terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat Hout Huisie vir julle ’n rustige wegbreekplek was – ’n huis weg van die huis is presies wat ons graag wil bied. Ons waardeer die goeie gradering en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom vir nog ’n ontspannende bos-ervaring. Vriendelike groete, Heinrich en Sanet Hout Huisie, Marloth Park

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jul 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Heinrich
Hout Huisie
Beste Jaco, Baie dankie dat julle by Hout Huisie kom kuier het en vir die tyd wat jy geneem het om jou ervaring met ons te deel. Ons is bly om te hoor dat julle as gesin ’n ontspanne en lekker wegbreek gehad het. Dankie ook vir jou eerlike terugvoer oor die beddens – ons waardeer sulke voorstelle, want dit help ons om die verblyf nog beter te maak. Ons kyk reeds na opsies om die slaapplek meer gerieflik te maak vir ons gaste. Ons hoop om julle weer te verwelkom vir ’n volgende bosveld-wegbreek. Vriendelike groete,

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 152

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 151 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4fb11386061e3e79d77ae326c6548a0576ca2018580c7ed5b1578a6993f2cd7234b084ea854a7f732ecd87d13f2cd7e36fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 6) 67 5 1 5 151 Kudu Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.392372060145 31.762375402101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang