Successfully reported
+64

Hout Huisie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 151 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hout Huisie is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis in Marloth Park en bied slaapplek aan tot 6 mense.

Die houthuis beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging wat met dubbelbeddens ingerig is en die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en toilet deel. Twee enkelbeddens is ook beskikbaar in die leefarea. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan in die sitarea ontspan.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike dek met 'n ingeboude braai, asook 'n plonspoel wat oor die omgewing uitkyk. Hout Huisie is 'n nie-rook instansie. Die eenheid het ook gratis WiFi.

Ape en verskeie wildsbokke besoek die Hout Huisie, en besoekers sal die geleentheid kry om 'n wye verskeidenheid vrylopende wild te sien, voëlkyk te doen, te gaan fietsry, stap en vierwielmotorfietsry. Die dorp bied ook 'n waterpark, en putt-putt sowel as basiese geriewe soos 'n drankwinkel, 'n restaurant, 'n bakkery, 'n curio-winkel en 'n vulstasie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Pieter B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly en baie mak wild het ons kom besoek terwyl ons op die stoep was. Die verblyf en die diere om die huis was vir ons absoluut fantasties. H...
Sien meer
Mei 2025
Delia V
5.0
Rustig stil. Heerlik, baie diere gesien en geen TV, 'n plesier!
Apr 2025
Susan D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte familienaweek om te onthou. Heerlike familiehuisie. Baie goed ingerig. Dit is netjies en veilig en mens voel sommer baie tuis. Geen probleme ...
Sien meer
Apr 2025
Iwan G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Vreeslik lekker huis. Diere lewe besonder. Kudu besoek gereeld.
Feb 2025
Rika B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig en vrek lekker. Wat 'n lekker gesellige plekkie om net te ontspan en die natuur te geniet.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 152

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 151 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Hout Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 151 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4fb11386061e3e79d77ae326c6548a0576ca2018580c7ed5b1578a6993f2cd7234b084ea854a7f732ecd87d13f2cd7e36fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 6) 67 5 1 5 151 Kudu Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.392372060145 31.762375402101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang