Successfully reported
+241

Houtkapperspoort Mountain Cottages

  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hout Bay Main Road, Constantia Nek, Constantia, Cape Town, 7848, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 440 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Houtkapperspoort Mountain Cottages is in die Houtkapperspoort-berglandgoed geleë, teen die hange van die berg en kyk uit oor die Houtbaai-vallei. Die kothuise is in 'n versteekte vallei onder die koel skaduwee van inheemse bome geleë. Houtkapperspoort bied 'n ontspannende, rustige verblyf met vars berglug, en eindelose bospaadjies wat deur inheemse fynbos kronkel.

Gerieflike verblyf word gebied in 11 volledig gemeubileerde selfsorgkothuise. Elke kothuis het 'n stoep en braaigeriewe, en is toegerus met kwaliteit linne en handdoeke, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler, lugversorging, en 'n houtkaggel en/of ondervloerse verhitting. Elke kothuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die meeste het wasmasjiene en sommige het skottelgoedwassers geïnstalleer. Almal het onbeperkte, hoëspoedveselinternet beskikbaar vir gaste.

Die landgoed bied 'n lieflike swembad, asook 'n tennisbaan, speelarea vir kinders met 'n oerwoudgimnasium en 24 uur-sekuriteit op die perseel.

Die ligging is ideaal vir diegene wat die area se besienswaardighede wil verken, soos 'n verskeidenheid wynplase, restaurante en voetslaan- en staproetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Riaan G
Besigheidsreis
5.0
Puik bekostigbare verblyf. Verblyf was puik gewees.
Jun 2025
Pierre D
Saam met vriende
4.8
Lekker onstspan saam met familie en vriende. Dit was netjies, skoon, genoeg spasie vir 6 volwassenes, lekker braaiplek. Tennisbaan was 'n lekker bonus...
Sien meer
Jun 2024
Tanya H
Saam met vriende
4.4
Lovely breakaway. Beautiful location. Central to various locations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Evonne N
Saam met vriende
4.2
Akkommoderend toe ons 'n stel oorbelle vermis, sentraal, sal vir seker weer bly. Heerlike gekuier en was ideaal naby Kirstenbosch wat ons wou besoek. ...
Sien meer
Jun 2025
Lydia P
Gesin met tieners
4.6
Heerlik gebly in stil, rustige omgewing met lieflike tuine en skoon swembad. Sien sterre.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ross Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hout Bay Main Road, Constantia Nek, Constantia, Cape Town, 7848, Wes-Kaap
  • Gaste dink Houtkapperspoort Mountain Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 440
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 440
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 2 440
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hout Bay Main Road, Constantia Nek, Constantia, Cape Town, 7848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA185a3dca7c397b633e6abb6a7b37ab24e03bea237172d6fdc649bdd28d71e05a43d3af9ff7fe1887ef3c753700c2a9fd02b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 440 per nag (plek vir 3) 23 5 1 5 Hout Bay Main Road Constantia Nek, Constantia 7848 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.011879415518 18.401619808529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang