Hoyo Hoyo Machado Stud Joma Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandsfontein Road, Blaauwboschkraal Farm, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Hoyo Hoyo Machado Stud Joma Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Machadodorp en bied slaapplek vir 6 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord in 'n plaasomgewing.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed, terwyl die oorblywende slaapkamer 2 enkelbeddens het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n eetkamertafel.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkering word voorsien. Die eiendom spog met pragtige uitsigte oor die tuine en die omliggende heuwels, valleie en woude.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Mumsy Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 19
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Elandsfontein Road, Blaauwboschkraal Farm, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandsfontein Road, Blaauwboschkraal Farm, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang