Hoyo Hoyo Machado Stud Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandsfontein Road, Blaauwboschkraal Farm, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hoyo Hoyo Machado Stud Lodge is op 'n plaas naby die rand van die platorand in die Mpumalanga-provinsie geleë. Die eiendom spog met 'n asemrowende uitsig oor die tuine en omliggende heuwels, valleie en woude.
Misty Morns kan 6 mense akkommodeer. Daar is 3 en suite-slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en 2 met 2 enkelbeddens elk.
Fairview Cottage kan 4 mense akkommodeer. Daar is 2 en suite-slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en 'n ander met 2 enkelbeddens elk.
Elke eenheid word standaard voorsien van handdoeke, linne, vars melk en daaglikse skoonmaak. Daar is ook 'n binnenshuise kaggel in elkeen. Tuisgebakte produkte en vars gekookte maaltye is beskikbaar op afspraak.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Mumsy Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 19
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Elandsfontein Road, Blaauwboschkraal Farm, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Gaste dink Hoyo Hoyo Machado Stud Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandsfontein Road, Blaauwboschkraal Farm, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang