Hoyo Hoyo Safari Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mluwati Concession, Orpen Gate, Kruger National Park, 0001, Mpumalanga
- Vanaf R12 398 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hoyo Hoyo is 'n aardse, tradisionele Tsonga-styl lodge en bied luukse in die kombinasie van die bos, tradisionele kookkuns en 'n onvergeetlike safari-ervaring in die Krugerwildtuin.
Daar is 6 pragtig gemeubileerde grasdak-suites met lugversorging, koninggrootte-beddens en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n buitestort en privaat wildkykdekke. Alle materiaal, dekor en kunsvoorwerpe is afkomstig van die plaaslike Tsonga-gemeenskap en staan met stamtrots.
Gaste het die geleentheid om die leefstyl en kultuur van die Shangaan-mense te aanskou. Geleë op 'n antieke olifantroete op die Mluwati-rivier, is hierdie unieke kamp gebou in tradisionele stamontwerp.
Die Krugerwildtuin is Suid-Afrika se vlagskip Groot 5-wildreservaat, wat 2 miljoen hektaar van die Laeveldstreek in Limpopo en Mpumalanga beslaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 47
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Mluwati Concession, Orpen Gate, Kruger National Park, 0001, Mpumalanga
- Gaste dink Hoyo Hoyo Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mluwati Concession, Orpen Gate, Kruger National Park, 0001, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang