HoyoHoyo Khozeni Farm House 1
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Kiepersol Main Street, Koeltehof Farm, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R3 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
HoyoHoyo Khozeni Plaashuis 1 is 'n bekoorlike en rustieke selfsorgplaashuis in 'n oulike dorpie genaamd Kiepersol, tussen Witrivier en Hazyview. Hierdie bekoorlike en karaktervolle toevlugsoord bied 'n ware outentieke ontsnapping, geleë op 'n werkende avokadoplaas genaamd Koeltehof.
Die dubbelverdiepingplaashuis kan tot 4 gaste akkommodeer en is volledig toegerus vir selfsorg. Bo is die hoofslaapkamer gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat en ideaal is vir kinders. 'n Gedeelde badkamer is bo geleë en is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die knus leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel, perfek vir koue plaasaande.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike plaashuispoel, en die eiendom spog met veilige wandelpaaie en skilderagtige staproetes. Die plaas is afgeleë en vreedsaam, vol sjarme, die perfekte plek vir 'n rustige en welverdiende blaaskans van die gewoel en roetine van die alledaagse lewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Mumsy Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 19
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 5 Kiepersol Main Street, Koeltehof Farm, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Kiepersol Main Street, Koeltehof Farm, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang