Successfully reported
+8

HPC Hotel 3-Star Accommodation

Hotel
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnett Street, LC De Villiers Sport Grounds, Pretoria, 0028, Gauteng
  • Vanaf R1 243 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die HPC Hotel bied 3-sterverblyf in die hoofgebou wat in Pretoria by die LC De Villiers Sportgronde geleë is. Die hoofhotel is op die boonste verdieping van die HPC gehuisves en spog met skouspelagtige uitsigte oor die sportgronde en omliggende Pretoria. Besoekers bly in top-ster gerief terwyl hulle die gebruik van die sentrum se volle spektrum dienste gebied word.

Daar is 17 kamers met 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met storte. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, yskassies, 'n elektroniese kamerkluis en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook platskerm-TV's met toegang tot beperkte DStv-kanale.

Gratis WiFi is beskikbaar in toegewese areas. Die hotel bied ook wasgoedgeriewe, op 'n per-item en per kilo-basis. Daar is 24 uur-sekuriteit beskikbaar.

Gaste het toegang tot die sportwetenskap-gimnasium, die 25 m verhitte swembad en strandvlugbalbaan en die gholfbaan op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Burnett Street, LC De Villiers Sport Grounds, Pretoria, 0028, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 243
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 243
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 243
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnett Street, LC De Villiers Sport Grounds, Pretoria, 0028, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0Mjk0Y2VmLTIzYmYtNDNlZC1hYTA3LWFlMTg2MTUyNjZlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 243 per nag, vir 2 mense Burnett Street LC De Villiers Sport Grounds 0028 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.749451 28.246664
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang