Huab Lodge
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Monto Carlo 9000, Kamanjab, Kunene
- Vanaf R8 510 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Huab Lodge bied verblyf met ontbyt of ontbyt én aandete ingesluit en is in Damaraland in Namibië geleë. Die lodge spog met 'n prentjiemooi uitsig oor die rivier-oewer en wild.
Huab Lodge beskik oor 8 bungalows wat elkeen uniek versier is en met sonkrag werk. Elke eenheid het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Daar is ook muskietnette, 'n plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe en komplementêre bioafbreekbare seep in elke eenheid.
Die lodge het 'n swembad, warmwaterbronne en 'n gesondheidsterapeut wat 'n verskeidenheid behandelings bied. Daar is ook lekker aktiwiteite soos oggend- en aandritte op 'n oop voertuig en voëlkyktoere.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 47
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm Monto Carlo 9000, Kamanjab, Kunene
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Monto Carlo 9000, Kamanjab, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang