Hubbs Place
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4396 Wagtail Street, 12 Montage Village, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hubbs Place bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige kompleks in Sedgefield geleë. Die vakansiehuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 klein kind en is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete.
Hierdie volledig gemeubileerde huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en die badkamers het 'n stort of bad. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ander toebehore om te gebruik. Die aangrensende leefarea beskik oor 'n TV en 'n kaggel.
Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 'n motor. Hubbs Place is ideaal geleë naby die Sedgefield Craft Brewery, die Wild Oats Community Farmers Market, restaurante en 'n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite wat gaste kan ervaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Carolanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4396 Wagtail Street, 12 Montage Village, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Hubbs Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4396 Wagtail Street, 12 Montage Village, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang